Van Emmenis ArtsOorspronklike Olieverf Skilderye
Die VAN EMMENIS-familie skilder oorspronklike olieverfskilderye op seil, leer, leiklip, bord en houtskywe.
David van Emmenis |
|
|
|
David J. van Emmenis, gebore 1 April 1970, is die oudste seun van Paula van Emmenis. Hy word uit `n groot aantal hoërskoolleerlinge gekies om kuns by die Pro-Arte Kunsskool in Pretoria te studeer. Hoewel hy na afloop van sy skoollewe `n loopbaan in die rekenaarwese volg, beoefen hy steeds deeltyds skilderkuns. Hy konsentreer hoofsaaklik op landskappe, dierestudies en figuurstudies. |